
VLA TERT - Food Lovers Recipes
Apr 21, 2013 · Maak vla van die melk, suiker en vlapoeier. Laat effens afkoel. Klits die suurlemoensap en kondensmelk saam. Pak ‘n laag tennisbeskuitjies in ‘n reghoekige bak. Giet die gekondenseerde melkmengsel daarop en smeer gelyk. Pak weer ‘n laag beskuitjies bo-op en giet die louwarm vla daaroor. Rasper van die beskuitjies bo-oor en versier soos verkies.
SUURLEMOEN KONDENSMELK YSKAS TERT - Your Recipe Blog
Maak ‘n gladde pasta aan met 1 koppie melk en die vla poeier. Kook die melk en voeg die gladde pasta mengsel by die kokende melk en 2 eeetlepels suiker en hou aan roer met draad klitser om klonte te voorkom totdat dit verdik het en jy geen melerigheid proe. Roer gereeld elke minuut tot …
SUURLEMOEN KONDENSMELK VLA TERT - Food Lovers Recipes
Mar 10, 2017 · So ‘n lagie koekies, vla en kondensmelk mengsel is die volgorde van werk, lekker speel! Klits die room met die strooisuiker tot styf en geur met vanielje geursel. Smeer bo op die tert en sprinkel neute, krummels of net wat jy lus het voor oor. FOTO: Lelane vd Walt
KONDENSMELK, VLA EN SUURLEMOEN YSKASTERT - Your …
Maak dik vla van 3 koppies melk, suiker en opgehoopte eetlepels vlapoeier. Laat afkoel. Pak tennisbeskuitjies onder in ‘n medium tertbak. Skep helfte van die kondensmelk bo-op die koekies, dan helfte van die vla. Pak weer ‘n laag koekies en herhaal met kondensmelk en laaste vla. Druk koekies fyn en strooi bo-oor.
SUURLEMOEN VLATERT - Food Lovers Recipes
May 12, 2013 · Plaas een ry beskuitjies in ‘n reghoekige tert bak. Giet helfte van die vla oor. Pak weer ‘n laag beskuitjies. Giet ander helfte vla oor. Verdik kondensmelk met suurlemoensap en smeer oor vla laag. Krummel 1 beskuitjie bo~oor. Plaas oornag in yskas. Regtig vinnig en baie lekker.. Share this...
Willie se vlatert - RSG
Dec 19, 2022 · Meng die fyngedrukte beskuitjies en botter saam. Druk dit op die bodem van ‘n gesmeerde tertbord vas. Verhit 400 ml van die melk en die botter saam tot warm. Meng die vlapoeier, suiker en die res van die melk tot dit ‘n pasta vorm. Voeg van die warm melk by die vlapasta, en roer tot goed gemeng.
Kondensmelk-Suurlemoen Tert - 93.4fm - Radio Namakwaland
Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in ‘n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer ‘n laag koekies en herhaal met kondensmelk en laaste vla.
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: JODE-TERTE / VLA-TERTE …
Feb 26, 2013 · DIE SUURLEMOEN VLA TERT Bestanddele: 750 ml melk 125 ml vlapoeier 1 Pak tennisbeskuitjies 1 Blik kondensmelk 45 ml suurlemoensap Maak vla van die melk en vlapoeier. Laat effens afkoel. Klits die suurlemoensap en kondensmelk saam. Pak ‘n lag tennisbeskuitjies in ‘n reghoekige bak. Gooi die gekondenseerde melkmengsel daarop en smeer gelyk.
SAM SE LEKKER VLATERT - Your Recipe Blog
Plaas die vlapoeier en melk in ‘n pot en op matige hitte terwyl jy heeltyd roer, bring dit tot kookpunt totdat die vla lekker dik is. Voeg jou suiker in sowel as kondensmelk. Soetigheid is na smaak, jy sal bepaal of dit soet genoeg is en hoeveel suiker jy nog wil byvoeg. Voeg dan vanilla geursel by. Moenie die vla laat afkoel nie.
Resep-video: Vla-en-kondensmelktert - Maroela Media
Oct 21, 2022 · Meng alles vir die kors bymekaar en druk dit in ʼn tertbak van 30 cm x 20 cm vas. Verhit die melk en die botter vir die vlavulsel saam tot kookpunt in die mikrogolf. Meng die vlapoeier, suiker en sout by die warm melk en meng alles …