
LEMOENSTUKKONFYT - Your Recipe Blog
LEMOENSTUKKONFYT Ek kan hierdie konfyt regtig aanbeveel, ek is nie lief vir lemoen konfyt nie, maar na 4 – 6 maande is hierdie stukke regtig baie baie lekker, dankie Ella Brandt vir die resep. Rasper die oranje buiteskil van die lemoene baie dun af die lemoene moet nog oranjekleurig wees. Vryf dit met ‘n bietjie growwe sout in.
Lemoenstukkonfyt - Bottel en Bêre Resepte
LEMOENSTUK KONFYT (Uit Lekker vir Later) Rasper die oranje buiteskil van die lemoene baie dun af – die lemoene moet nog oranjekleurig wees – vryf dit met bietjie growwe sout in. Sit dit vir 20min opsy. Spoel die lemoene in ‘n vergiettes onder lopende koue water af. Bedek dit met sterk warm water (Nie kokend) in ‘n emaljehouer met ‘n bord …
Maketaan konfyt (waatlemoenkonfyt) | Kreatiewe Kos Idees
Apr 30, 2013 · Kook tot stukke helder is, en ‘n tande stokkie maklik daardeur gesteek kan word. Berei stroop van 500g suiker en 1 liter water vir elke 500g vrugte en verhit tot kookpunt.
Kookkuns: Lemoenkonfyt / Marmelade / Orange Jam
Sep 4, 2008 · Laat staan vir 30 minute. Gooi kookwater oor die lemoene en laat staan tot die water afgekoel het, spoel af met koue water en week oornag in koue water. Maak 'n diep sny onder elke lemoen. Rol die lemoen terwyl jy saggies met jou hand daarop druk sodat die pitte uitkom. Plaas die lemoene in kookwater en kook vir 20 minute.
INGELEGDE LEMOENSKIL ROLLETJIES - Food Lovers Recipes
Apr 30, 2019 · Sny die lemoene in omtrent 10 mm dik wiele en sny een kant sodat dit ‘n lang reguit skil is en verwyder die vleis van die lemoen sodat net die skil oorbly. Sny die wit gedeeltes uit die skille en probeer die lang stukke heel hou.
Ek Is Afrikaans - Resepte vir Elkeen - Facebook
Haal lemoene uit en plaas eenkant. Meet stroop af: vir elke kg lemoene, meet 1,25 kg suiker en 2,5 L water, die water waarin jy lemoene sag gekook het, en 1 E suurlemoensap. Kook stroop deur en plaas lemoen stukke daarin en kook tot stroperig en blink. Skep stukke in gesteriliserde bottels en vul op met stroop. Laat heeltemal afkoel en draai ...
KONFYT & BLATJANG RESEPTE
Voeg 'n paar kruienaaltjies, stukke heel gekneusde gemmer of stukke heel kaneel en 60ml suurlemoensap by vir elke 3kg vrugte. Kook vir ongeveer 2 ure vinnig tot vrugte helder en stroop dik is.
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: LEMOEN-KONFYTE
Jan 22, 2013 · http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/lemoen-konfyte.html Sny 12 lemoene en 3 suurlemoene met skil en al in dun skyfies op. Verwyder die pitte en bind dit in ‘n stukkie kaasdoek toe.
LEMOENSKIL ROLLETJIES IN STROOP - Food Lovers Recipes
Jun 22, 2013 · Julle kan probeer om die rolletjies dikker (groter) te maak om die lemoen in die rondte te skil en plaas van skyfies, deel dit dan in stukkies en ryg dit met ‘n stopnaald en gare rol op en maak ‘n knoop in die gare, wanner sag , sit in …
LEMOENKONFYT - Your Recipe Blog
LEMOENKONFYT Ek het my ma se nartjiekonfyt resep gebruik en lemoen konfyt gekook en dit gebruik in my marinade vir die hoender. 1 ½ kg mooi lemoene, skoon afgewas 1 ½ kg suiker 1 suurlemoen Skil die vrugte en sny dit fyn op. Verwyder soveel moontlik pitte. Gebruik die helfte van al die lemoene se skil en sny dit in baie dun repies.