
VINNIGE EN MAKLIKE KLAPPERYS - Food Lovers Recipes
Jul 10, 2015 · 3. Plaas in yskas om te stol. Sny in klein blokkies en bêre in lugdigte houer. BRON: Anton Fourie FOTO: Pearl Van Der Walt
Pragtige Ysblokkies | ietsbesonders
Oct 26, 2011 · Die tipe ysblokkies sal enige drankie opkikker! Ek dink dit sal meer uitstaan in ligter drankies of deurskynende koeldrank soos sprite of lemonade. Jy kan dit selfs net as versiering in ‘n bak gebruik om ‘n bottel wyn of sjampanje te laat le en koud word.
MAKLIKE GESTOLDE WORTELSLAAI - Food Lovers Recipes
Aug 23, 2013 · MAKLIKE GESTOLDE WORTELSLAAI. Skei die sap van die pynappel. Voeg die fyn pynappel by die gerasperde wortels. Meng deur en plaas in yskas. Meng die gelatien met klein bietjie water. Verhit die pynappelsap, suiker. Voeg jelly en gelatien by. Roer tot dit opgelos is. Gooi so 4 blokkies ys by jelly mengsel. Roer tot blokkies ys gesmelt het.
ysblokkies - Kreatiewe Kos Idees
Voeg suurlemoensap by en verkoel tot yskoud. Sit voor op ys met ekstra suurlemoenskyfies. (Hierdie resep rek die koeldrank en dit is ook baie gesond!) Meng saam en bedien met ys. 1 sakkie aanmaak koeldrank geur van keuse. Oros maak dit en amilo. Te koop by enige supermark. Jy kan ook vars vrugte ingooi met opdiening vir extra geur.
Smoothie Resepte (TOP 10 RESEPTE vir Warm Sommer Dae) - Lip Lekker Resepte
Smoothie resepte of skemer kelkies resepte wat jou sal laat smag na meer en meer. Drankies sonder alkohol is uitstekend vir kinders net soos vrugte skommels. Somer dae word al hoe warmer en ons wil graag “smoothies” drink wat gesond is en ook lekker is …
ys | Kreatiewe Kos Idees
paar blokkies ys. Sny die wortel en appel in groterige stukkies. Plaas al die bestanddele in ‘n “smoothie. maker” en versap totdat dit glad is. Dien yskoud in lang glase op en versier met ‘n dun wortelskyfie. * Mango en klapper smoothie (Tuis Febr 2006) 250g vars mango, geskil en in blokkies gesny. 1 piesang. 15ml klapper. 250ml joghurt
Ysmaker | www.kampforum.co.za
Jan 16, 2019 · Hierdie een het so aliminium grid (blokkies) wat regop staan, water loop dan heeltyd oor die grid en so bou hy ys op en as dit reg is, word grid warm en blokkies val in bak. Lyk soos waffel wat maklik in stukke breek. Die ys is solied en deurskynend. Soos gekoopte ys. Lyk ook of hy nie so vinnig smelt soos "bullet" ys nie.
Gegeurde ysblokkies | Sarie - Netwerk24
Sep 14, 2017 · Gebruik ’n silikoon-ysbakkie om blokkies te maak – dis makliker om uit te kry. Gooi klein bietjie water in elke holte in die ysbakkie en sit in die yskas. Laat hard vries. Haal uit …
KOS IDEES VIR BABAS - Food Lovers Recipes
May 7, 2013 · Ek het gaar kos wat met blender fyn gemaak is in ys blokkies gevries. Bv Mac and cheeses, apple etc. Aneen Ferreira: Wel ek het 7 kleinkinders. Het vir hulle almal kos gemaak. Groente het ek so 3 wortels, 2 gems, 1 aartappel en halwe butternut met …
Klapperskywe/rys/blokkies | Kreatiewe Kos Idees
Apr 8, 2013 · Klapper Blokkies. Klapper-ys. 3+1/4 kop klapper. 1 blik kondensmelk. 4+1/2kop versiersuiker. Kwart telepel kremetart. Kwart telepel sout. 1 telepel vanielje. Meng alles deeglik saam. Verdeel in 2. Druk 1 helfte in gesmeerde pan 8″X10″X2″. Meng ander helfte met pienk koek kleursel en druk op eerste laag vas. Laat styf word. Sny in blokkies.