
WORS & WORS GEREGTE - WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN …
Sny die grasuie in ringetjies. Meng die Crème fraîche/suur room, mosterd, en 2 eiers, roer die grasuie by. Smeer die mengsel egalig oor die wors. Jy kan ook kleiner tertjies maak Verhit die oond to 200 º C (Termo-fan175 º) en bak die tert vir ongeveer 40 minute tot goudbruin. WENK: Sit voor saam met n lekker groen slaai en n lekker koue bier.
Ons 18 gunsteling Ontbyt Eier Resepte - HILOVED.COM
Hierdie gemaalde eiers word in individuele geregte gebak met room, botter en cheddarkaas. Hierdie klassieke Franse roosterbrood is 'n familie gunsteling. Bovenkant dit met esdoornstroop of ander geur en bedien dit met gekookte spek , wors of vrugte.
Wors / Boerewors geregte - Kreatiewe Kos Idees
Oct 8, 2013 · MACARONI EN BOEREWORS SKOTTEL: [OUMA BEER SE EIE RESEP] Braai uie, peppers en wors in ‘n pan tot net gaar, wors kan nog bietjie pienk wees binne. Voeg nou jou groente en macaroni by en roer goed deur. Voeg dan jou geurmiddels, tamatiesous, chutney, suiker by en meng goed deur. Nou kan jy die water byvoeg, gereg moet net …
Resep-video: Eenbak-worsgereg - Maroela Media
Jul 17, 2020 · Die rys raak lekker sag en die wors geurig! Genoeg vir 6-8 porsies. Bestanddele. Metode. Gooi die rys in ʼn groot oondvaste bak met ʼn deksel. Sny die wors in stukke en pak dit rou op die rys. Strooi die pakkie bruinuiesoppoeier eweredig oor die wors en rys.
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: WORS GEREGTE - Blogger
Feb 1, 2013 · Skep die pap in die ronde bak en sit die wors bo op. Verhit die tamatie en uie smoor en voeg die rissie sous by en geur met sout en peper. Skep die sous oor die wors en gooi die res van die kaas oor.
WORS GEREGTE - Food Lovers Recipes
Nov 15, 2014 · Maar die variasie op wors en eiers met mash of pap en wors is nogal nie sleg nie. Sny die semi gevriesde wors in wielietjies, druk spanghetti daar deur en kook tot gaar.
BOEREWORS GEREG – RAILWAY STEW - Food Lovers Recipes
Jun 9, 2015 · Sny uie, greenpepper en knoffel in klein blokkies en braai liggies in bietjie olie saam in ‘n pot, (ek gebruik ‘n plat swartpot) (± 3 min), met die kerrie, borrie en cunjun sperserye. Skep dit uit en hou eenkant. Neem die wors en sny in kleiner stukkies (± 5 cm) en braai in dieselfde pot tot bruin. Skep die eerste bestanddele terug.
Wors en Eier Tagine - Marokkaanse Eiers Met Merguez Wors
Worst en eiers is Marokkaanse trooster kos, vinnig voorberei deur kook wors en voeg eiers by die pan. Hier word hierdie eenvoudige gereg verhef deur 'n paar ui, tamaties en olywe saam met die vleis by te voeg.
wors – Kreatiewe Kos Idees
Braai aartappels, ui, wortels, sout, peper en speserye in bietjie margarien. Los mengsel in pan. Kook room en soppoeier tot dik. Voeg room mengsel en voeg by aartappelmengsel. Kook ‘n rukkie saam terwyl aanhoudend geroer word Gooi mengsel bo oor wors. Rol oortollige deeg uit en bedek die wors. Bestryk deeg met geklitste eier en melk.
Wors pastei | Kreatiewe Kos Idees
Jul 13, 2013 · Geur met ‘n klont botter en ‘n bietjie melk. Voeg soetmielies, ¼ van die kaas en geklopte eiers by. Klop mengsel tot romerig. Pak boereworsskyfies in ‘n oondvaste bak en skep aartappelmengsel oor. Druk mengsel plat met vurk. Strooi gerasperde kaas oor.