
Tydskrif - Wikipedia
'n Tydskrif is 'n versameling gebinde bladsye waarin 'n wye verskeidenheid van inligting oor aktuele onderwerpe en artikels wat oor 'n lang tydperk van belang kan bly, aangetref word. Die mees onlangse uitgawes van tydskrifte word hoofsaaklik in supermarkte en hoekkafeë gevind. Biblioteke bewaar gewoonlik die ouer uitgawes in 'n stoorplek.
LiG tydskrif
Apr 7, 2025 · LiG tydskrif bied Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Ons vertel hartroerende getuienisse, deel waardevolle raad vir jou verhoudings, jou geloof en jou huishouding.
Netwerk24 | tydskrifte
Jul 16, 2024 · LAAI AF, DRUK UIT: Jongste tydskrif se blokraai, sudoku en oplossings
Tydskrif vir Letterkunde - Wikipedia
Tydskrif vir Letterkunde (English: Journal for Literature) is a peer-reviewed academic journal covering African literature. The editor-in-chief is Hein Willemse (University of Pretoria). Special editions dedicated to the literatures of certain African countries have appeared: A few editions are also dedicated to the oeuvres of writers:
Tydskrifte - Media24.com
Media24 Leefstyl, die voorste rolspeler in die Suid-Afrikaanse tydskriftebedryf, publiseer ’n beduidende persentasie van die tydskrifte wat nasionaal op tydskrifrakke verkoop word.
What does tydskrif mean in Afrikaans? - WordHippo
Need to translate "tydskrif" from Afrikaans? Here's what it means.
Huisgenoot - Media24.com
Huisgenoot is die tydskrif met die hoogste sirkulasie in Suid-Afrika – dit word weekliks deur meer as 2 miljoen mense gelees. Huisgenoot se wenresep is gebaseer op uitstekende, interessante artikels wat lesers inlig en raak.
Tydskrif vir Geesteswetenskappe – 'n Afrikaanse Tydskrif wat fokus …
Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe is geakkrediteer en word gewy aan die publikasie van oorspronklike navorsings- en oorsigartikels in die taalkundige, letterkundige, kuns en kulturele, sosiale, ekonomiese, godsdiens- en opvoedkundige wetenskappe, sowel as aan boekbesprekings, taalrubrieke en gedigte.
Hoe om `n tydskrifartikel te skryf: 17 stappe - dmylogi.com
Om `n goeie tydskrifartikel te skryf, moet jy fokus op die skep van goeie idees van artikels en sodoende ontwikkel en hersien dit met aandag aan die besonderhede. Ontleed die publikasies wat jy geniet om te lees. Oorweeg die tydskrifte waar jy `n inskrywing het of …
Bruis | Trudie Myburgh Media
Bruis is ’n lekkerlees-tydskrif vir mense bo 45. Dit bied inspirasie, raad en inligting aan mans én vroue in topgehalte-artikels oor bekendes en minder bekendes, aktuele sake, gesondheid, aftrede, geld, leefstyl, resepte en verhoudings … plus ’n tikkie humor en blokraaie. Bruis is beskikbaar in gedrukte sowel as digitale formaat. Lekker lees!