
Ouma se Soetpampoen | OFM
Mar 3, 2014 · Gebruik lekker ou boerpampoen of “butternut” Jy het nodig: 3 eetlepel botter of margarien 750 g pampoen, in dik skywe gesny 1 kop suiker knypie fyn kaneel 100 ml kookwater
soet pampoen – Kreatiewe Kos Idees
Laat die pampoen aanbrand tot bruin, en draai dan die skywe om en laat weer bruin aanbrand. As die botter in die pot opdroog (deur die pampoen absorbeer word) voeg nog botter by!
Lekker soet pampoen - Food Lovers Recipes
Mar 30, 2014 · Skud net die pot, moenie roer nie dan breek jou pampoen en is dit fyn pampoen, ek het butternut gebruik.
LEKKER GEBOTTELDE SOET PAMPOEN - Food Lovers Recipes
Mar 17, 2019 · Voeg die pampoen, sout en water by. Dit gaan lyk of jy te min vloeistof het, maar onthou die pampoen maak ook water. Kook oor matige hitte, terwyl jy af en toe versigtig roer om nie die blokkies te breek nie, tot die pampoen sag en die sous redelik afgekook het. Roer die maizena by, en laat stadig deurkook.
SOET-SOUT PAMPOEN - Your Recipe Blog
SOET-SOUT PAMPOEN Ons hou baie van pampoen, maar raak soms uitgeëet aan soet pampoen, pampoenkoekies en pampoentert. Hierdie is vir ons baie lekker (en vinnig/maklik) om te maak. Dis soet van die suiker, maar met stukkies souterige uie wat deurkom. Gee min of meer mates (het nie ‘n resep nie). 4 dikkerige skywe pampoen, geskil
MAKLIKE PAMPOENTERT MET ROOM - Food Lovers Recipes
May 29, 2019 · PAMPOENTERT MET ROOM 3 koppies gaar fyn pampoen/butternut 1 koppie koekmeel 1 koppie suiker 1 koppie melk 1 koppie room 1 teelepel sout 1 teelepel bakpoeier 2 eiers 160 g botter (gesmelt) Klits melk, eiers en suiker goed saam. Meng meel, sout, bakpoeier en botter met pampoen. Voeg eier mengsel by en meng room in. Bak vir 45 minute teen 180°C
RESEP | Soetpampoen | Weg - Netwerk24
Doepa vir die suikertand! Dié stroperige blokkies kan in die pot op ’n gasplaat of oor die kole gaargemaak word. Jy het nie ’n oond nodig nie.
Soet pampoen in heuning-suurlemoensous | Kook 2024
Jan 12, 2024 · Pampoen is die ideale lae-kalorie, goedkoop produk wat nog in die seisoen is. Deur 'n suksesvolle helder oranje, klein of afgeplatte pampoen te koop of te kweek, kan u 'n heerlike nagereg berei, waaruit u baie sal geniet, asook baie vitamiene en voedingstowwe.
Pampoen in die oond: stap vir stap resepte kook stukkies en heel
Soet pampoen in 'n oond in die Armeense, gevul met rys en gedroogde vrugte, dit blyk baie geurig en lekker. Kook hierdie eenvoudige en vinnige gereg kan ook gedoen word met die toevoeging van vars vrugte, soos appels.
LEKKER GEBOTTELDE SOET PAMPOEN - Your Recipe Blog
Kook oor matige hitte, terwyl jy af en toe versigtig roer om nie die blokkies te breek nie, tot die pampoen sag en die sous redelik afgekook het. Roer die Maizena by, en laat stadig deurkook.
- Some results have been removed