
rympies, gedigte en versies | © My Klaskamer - idees en gedagtes …
Apr 25, 2012 · Depicta verkoop Afrikaanse rympies op plakkate. Afhangende van die ouderdomsgroep, sal jy idees hier op my blog en op Teacha kan kry om te druk. Tik gerus soekterme soos “abc uitspraak, abc skryf, robotkaart, abc, syfers, vorms, patrone, ouditiewe, visuele, posisie, middellyn, spiertonus, tuis idees, tuis oefen, handspier, knip, perseptuele ...
Gedigte en Rympies - Afrikaans Is Maklik
Designed and Hosted By Comsys Web Hosting
260 Afrikaanse rympies en liedjies ideas - Pinterest
Afrikaanse rympies en liedjies. ’n Heerlike mengsel van al die bekende Afrikaanse rympies en liedjies word hier een vir een vasgesteek. Leer hulle vir jou kinders. Sing hulle vir jou kinders. Tuisskool in Afrikaans saam met oolfant.com
Kinderrympies - Kinderwerf
Baie dankie aan Ina van Rensburg wat die volgende rympies uit haar kinderdae aan Kinderwerf gestuur het. ALLA WIEP, ALLA WAP Alla wiep, alla wap Hoe kook jy die pap? Sonder suiker, sonder melk, ‘n groot bord vir elk. DAARS ‘n APIE OP ‘n STOKKIE (Kan ook gesing word) Daars ‘n apie op ‘n stokkie...
Nie net beloof die groot skatkis van Afrikaanse rympies en liedjies ure se pret nie, dit gee jou kroos ook ’n leer-voorsprong. Hier is ons gunstelinge. DEUR LoUïnE van DER vyvER Daar’s ’n apie op ’n stokkie Daar’s ’n apie op ’n stokkie voor my ma se agterdeur Daar’s ’n gaatjie in sy broekie en sy ster-tjie loer daardeur
Kinderrympies - INK
Jul 24, 2016 · Wip is ‘n muisie en Snip is sy maatjie. Woeps spring die twee muisies weer terug in die gat. En nie die minste bang vir my! Kyk, ek neem hom in my hand. Foeitog, kleinding, wat is jy? Hier-jy, haai! Jou klein kalant! Kyk nou hoe laat skrik jy my! en steel die boer se bone. en slaan hom op sy linkerblad. Wielie, wielie, walie.
afrikaans.us: Rympies
Dec 22, 2020 · Rympies; Fabels Die Drie Beertjies Die Drie Beertjies (Benita) Die Drie Beertjies (Pta-Oos) Die Drie Beertjies (narration) Die Drie Varkies Die Drie Varkies (Stephan) Die Drie Varkies (Oos-Moot) Die Drie Varkies (Pta-Oos) Rooikappie Rooikappie (Stephan) Rooikappie (Benita) Rooikappie (Pta-Oos 1) Rooikappie (Pta-Oos 2) Rooikappie (Pta-Oos 3)
Afrikaanse Rympies - YouTube
Welkom by ons Afrikaanse Rympies playlist! Hier vind jy al jou gunsteling Afrikaanse kinderrympies, perfek vir kleuters en jong kinders om saam te sing en Afrikaans te leer. Hierdie rympies is...
Kinderpoësie - Weet
Feb 19, 2025 · Rympies en versies Dit is gewoonlik die eerste vorm van gedigte waarmee kinders te doen kry. Dit is gewoonlik kort en die temas pas by kinders se leefwêreld aan en soms leer dit kinders ook iets, soos rympies oor kleure, diere of liggaamsdele.
rympies | © My Klaskamer - idees en gedagtes uit 'n juffrou se …
Apr 25, 2012 · Kinderrympies is maar redelik skaars op die internet. Die volgende skakels sal jou na webtuistes lei waar jy ‘n paar goue oues kan ontdek: Antjie Krog se gedigte (bv. Ma, Wiskunde) Prosa, ens. Juffer se alfabetrympies. Gebruik die Op/Af knoppies om die volume te verhoog of te verlaag. Nog opnames van die alfabetrympies.
- Some results have been removed