
puisie in English - Afrikaans-English Dictionary | Glosbe
pimple, doorknob, knob are the top translations of "puisie" into English. Sample translated sentence: Byvoorbeeld, jou vel sal dalk dikwels olierig word, wat puisies en swartkoppies sal veroorsaak. ↔ For example, your skin might frequently …
Puisie op u hand: hoofoorsake en behandelings - Gesondheid - 2025
Apr 9, 2021 · Puisies veroorsaak dikwels nie baie pyn nie, ly etter of vloeistof, of hou langer as 'n week of twee nie. As die bult op u hand sommige van hierdie tekens toon, is dit moontlik dat dit 'n sist of 'n ander veltoestand is wat deur u dokter of 'n dermatoloog geëvalueer moet word.
Hier’s 5 soorte puisies waaraan jy nie moet raak nie
Jul 11, 2018 · Maar volgens dr. Dorothy Meintjies, 'n dermatoloog van Centurion, is daar sekere puisies waarvan jy jou hande moet afhou om onder meer ontsteking en permanente merke te vermy. Dermatoloë meen ’n mens moet die volgende vyf soorte puisies nooit uitdruk nie.
Boererate Vir Puisies
Jan 21, 2025 · Sukkel jy met puisies? Hierdie artikel gee jou eenvoudige boererate vir puisies. Leer hoe om puisies te behandel en te voorkom met natuurlike middels.
Puisies – hoe nou gemaak? | Life - News24
Sep 9, 2009 · Anders as wat baie mense dink, het puisies niks te make met hoeveel sjokolade, koekies, vetkosse, tamaties of enigiets soets of suurs wat jy eet nie. Dit het alles te doen met hormoonvlakke. In tienermeisies en -seuns word puisies regstreeks verbind met die styging in die vlak van manlike hormone.
Velsorg vir tieners: Als oor puisies – en hoe om dit hok te slaan
Jan 14, 2022 · “Sulke puisies ontstaan omdat die vlak van androgeen – die ‘manlike’ hormone wat seuns sowel as meisies het – tydens adolessensie die hoogte inskiet en ’n oormatige produksie van sebum veroorsaak,” verduidelik Tarryn.
Die 7 soorte puisies op die gesig (en hoe om dit te behandel)
Jan 13, 2021 · Die verskillende tipes puisies op die gesig en die behandeling daarvan. Sodra ons beskryf het hoe 'n korrel gevorm word, sal ons u sonder meer vertraag die bestaande tipologie wys. Gaan vir dit. 1. Puisies, komedone of puisies. Hierdie drie terme word gebruik om die korrel van alle lewe te definieer: die puisie.
Hoe om ontslae te raak van ingroeide puisies - Wukihow
Ingroeiende puisies kom gewoonlik voor wanneer 'n hare weer in die vel groei, wat 'n puisie kan veroorsaak, alhoewel dit ook deur swam-, bakterie- of selfs gisinfeksies veroorsaak kan word. Hierdie puisie kan met etter vul en lyk rooi en besmet.
Aknee en Puisies – Boererate
Dit neem 2 weke om ontslae te raak van puisies. Sit bietjie appelasyn of rou uie op jou puisies en laat dit oornag daar bly. Smeer tandepaste aan puisies voor jy gaan slaap. Die puisie droog uit deur die nag en dit sal die volgende oggend geel wees.
Wat sê jou puisies oor jou gesondheid? Oosterse ... - Stylvol
Mar 25, 2022 · Oosterse gesigsdiagnose (Chinese Face-Mapping) is ’n metode wat deur velspesialiste en kenners gebruik word om die area waar puisies op jou gesig voorkom te analiseer wat aanduiding mag gee waar ’n moontlike wanbalans in jou liggaam bestaan. Byvoorbeeld puisies tussen jou oë kan ’n wanbalans in jou lewer aandui.
- Some results have been removed