
LAMSKERRIE IN DIE YSTER POT - Food Lovers Recipes
Nov 9, 2014 · LAMSKERRIE IN DIE YSTER POT. Ek het al die vleis eers gebraai in n pot om te seel. Ek wil Net se ek kook net in n ysterpot as ek vleis in n pot gaar maak. Klink of ek vol nonsens is maar die smaak verskil hemels tussen n yster pot en gewone pot.
RAAD VIR ROES BY SWARTPOTTE - Food Lovers Recipes
Mar 31, 2017 · Verbasend hoe skoon dit die pot maak en trek alle snaakse smake en reuke uit die yster. Ek smeer so bietjie vaseline aan , maar pot moet effens warm wees. Los dan sommer die papier waarmee ek gesmeer het saam met koerantpapier in die pot. Kook weer die pot vooraf uit met water voor volgende gebruik. By die see sal enige iets roes.
Potjiekos - Wikipedia
Potjiekos is 'n verwysing na 'n eg Suid-Afrikaanse kooktegniek wat 'n ysterpot as hoofkookinstrument gebruik. Die ysterpot is ook bekend in ander dele van die wêreld as 'n dutch-oven, en word ook ysterpot, swart pot of net potjie genoem. Die pot word gemaak uit gietyster en het 'n los deksel.
In en om die huis: Lamsboud in 'n ysterpot - Blogger
Oct 2, 2012 · Sit die boud (met ál die marinade) in jou ysterpot. Bedek en bak vir 25 minute per 500 g (ongeveer 1 ½ uur vir 'n boud van 1,5 kg). Laat die boud in die kookvloeistof (marinade) afkoel vir minstens 20 minute. Haal uit en sny. Sit warm of …
CAST IRON POTJIE POT NO.14 3-LEG BLACK - Core Catering
The cast iron 3-legged potjie pot has legendary status in South Africa as the go-to item for cooking traditional African cuisine. The pot is made for cooking over hot coals, gas or open fires, and is perfect for every braai day.
Soet potbrood resep - Melkkos & Merlot
Dec 2, 2016 · Smeer die bodem en kante van ’n swart yster broodpot mildelik met botter. Vorm klein balletjies deeg (so 4cm in deursnit) en pak hulle in die pot 3cm van mekaar af. Sit die deksel op die pot en plaas eenkant vir 30-40 minute om te rys.
Haal uit jou ysterpot en bak ’n brood | Huisgenoot - Netwerk24
May 28, 2017 · Die Vet Sjef van Nieu-Seeland wys jou hoe om potbrood sonder knie te maak – en verduidelik ook stap vir stap hoe ’n mens jou ysterpot roesvry hou. OUKEI, jy onthou daai geroeste gietysterpot wat ouma Nellie vir jou gegee het, ja die een wat saam met haar ma-hulle oor die Drakensberge gekom het, nie die een met die drie pote nie, daai platboom-een?
KOOS SE WORSKOS - Food Lovers Recipes
Jan 13, 2016 · Party mense noem dit wors potjie. Ek noem dit sommer wors stew want ek het rond gekrap in die pot. Yster pot op die stoof. Wors stukkies gesny en by gesit. Aartappel bo-op gepak. Lekker Kerrie met worceter sous gemeng en by gegooi. Saam met rys bedien. Foto en resep geplaas deur Koos van der Merwe. Share this...
Cadac Cast Iron Potjie Pot No.10 Flat Cast Iron Cookware
Crafted from premium cast iron, this flat potjie delivers exceptional heat distribution and retention, ideal for preparing hearty stews, soups, and braises. Its flat base is designed for versatile use on various heat sources, including gas stoves and open fires.
Hoe om `n geroeste yster pot skoon - totsitlyred.ru
Yster potte is geprys vir hul duursaamheid en selfs-verwarming, maar hulle vereis spesiale sorg en onderhoud om hulle te hou die uitvoering van hul beste. Sonder die nodige speserye en skoonmaak, kan yster potte roes, ruïneer hul voorkoms en nut.