
PAMPOENROL IN STROOP - Food Lovers Recipes
Jun 4, 2015 · Rol die deeg in n groot reghoek uit. Meng die best. Vir die stroop. Drup stroop oor gedurende bakproses. Resep: Amanda Struwig. Nota: Ek het hierdie resep gisteraand probeer, maar met oranje Jewel Patats in plaas van pampoen. Ek het ook nie konfyt oorgesmeer nie om dit minder soet te kry.
PAMPOEN ROL - Food Lovers Recipes
Sep 27, 2014 · PAMPOEN ROL Baie lekker saam braai vleis!!! Ek’t my pampoen sag gekook en fyn gedruk! Net n bietjie sout by!! Laat afkoel! Smeer oor skilferkors deeg! Rol op!! Bak 20 min by 200grade C gooi nou ‘n koppie room oor en bruinsuiker!! Terug in …
PAMPOENROL IN STROOP - Your Recipe Blog
Rol die deeg in ‘n groot reghoek uit. Smeer fyn pampoen op die deeg. Plaas in ‘n groot langwerpige gespuite oondvaste bak of pan. Smeer appelkooskonfyt bo-oor. Meng die bestanddele vir die stroop. Giet versigtig oor die rol. Bak 1 uur in ‘n voorverhitte oond by 180ºC. Drup stroop oor gedurende bakproses. Share this...
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: PAMPOEN / PATATS
Jan 31, 2013 · Meng alles goed saam tot 'n pap beslag. Verhit olie in pan. Skep beslag met 'n groot lepel in pan. Braai tot goudbruin. Plaas koekie op kombuispapier om die oorollige olie te absorbeer. Bedien net so as bykos, of met kaneelsuiker en karamelsous as 'n nagereg. Bron: RSG Resepte*. Maak pampoen goed fyn.
PAMPOENROL MET GEMMER - Food Lovers Recipes
Jun 16, 2017 · Rol liggies in ‘n reghoek op ‘n meelbestrooide oppervlak uit tot 5 mm dink. Sorg dat die pampoenmoes goed afgekoel is en smeer lekker dik oor die deeg. Rol versigtig op soos konfytrol en verkoel tot hard.
Pampoenrol - Vrieskas Resepte en Idees
Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam. Rol die deeg in n groot reghoek uit. Meng die best. Vir die stroop. Drup stroop oor gedurende bakproses.
Pampoen Roll Cake Resep - af.hiloved.com
Meng eiers, suiker en pampoen. Voeg meelmengsel by en meng goed. Sprei dit op 'n goedgesmeerde jellierolletjie sodat die mengsel aan die een kant kan klep (help met die rollende een keer gaar.)
Pampoentert/pastei - Kreatiewe Kos Idees
Jun 4, 2013 · Rol die die deeg uit op ’n oppervlak wat met meel bestrooi is. Pas die deeg in ’n ronde pasteibak en kartel die rande. Vries sowat 15 minute tot ferm. Bak die pasteidop blind vir 10 minute en dan sonder die gewig vir 5 minute. Kook die pampoen tot sag en laat afkoel.
Romerige pampoentert resep met stroop en kaneel - Briefly.co.za
Dec 15, 2020 · Hierdie maklike pampoentert met kondensmelk is voorwaar 'n treffer. Pampoen is bekostigbaar en 'n maklik bekombare vrug. Dit is die ideale bykos - hetsy by 'n heerlike, warm, maaltyd of as nagereg waar dit saam met stroop en/of room voorgesit kan word.
Pampoen-en-kaneel-rolletjies - rooi rose
Jan 10, 2024 · Rol die gevulde deeg in ’n lang rol op. Sny die rol in 12 ewe groot stukke. Sit ’n stukkie deeg in elk van die holtes van die kolwyntjiepanne. Laat die rolletjies vir 30 min. rys. 6 Bak vir 25-30 min. tot goudkleurig en gaar. Sit warm voor saam met lekker sterk espresso.