
NetNuus groet ná 6 jaar: ‘Dankie vir elke emoji en saamgesels’
Jun 24, 2022 · Ná meer as ses jaar groet die gratis Afrikaanse nuusapp NetNuus. Die laaste dag van nuusdekking is Vrydag 22 Julie 2022. “NetNuus het sedert sy ontstaan in Junie 2016 gegroei tot waar dit daagliks ’n toegewyde en uiters lojale gehoor van die jongste nuus, opgesom en in Afrikaans, voorsien.
Nuus - Netwerk24
Kry vars nuus, foto's en video's soos dit gebeur op Netwerk24.
Netwerk24
2 days ago · Al die nuus in Afrikaans. Alles op een plek.
NetNuus bring nuus vinnig en akkuraat na jou - Netwerk24
Jun 1, 2016 · NetNuus is ’n nuwe Afrikaanse nuus-app wat die belangrikste nuus in kort en kragtige nuusflitse saamvat.
netnuus - Netwerk24
Jun 24, 2022 · NetNuus groet ná 6 jaar: ‘Dankie vir elke emoji en saamgesels’ 31 Jul. 2018. Kyk: Olifante duik in die Choberivier! 11 Mei 2018. Kyk hoe oulik verras dié man sy ma vir Moedersdag 10 Apr. 2018. Afrikaanse app wil jou ’n ster maak – en jy kan geld wen! ...
Blitsige nuus, kort en kragtig by NetNuus - Netwerk24
Jun 13, 2016 · NetNuus, ’n nuwe Afrikaanse nuus-app wat die belangrikste nuus in kort nuusflitse saamvat, is hierdie week bekendgestel. Die app bied lesers die geleentheid om binne oomblikke op die hoogte van die jongste nuus te kom met kort …
Algemeen | Nuus | Netwerk24
Boekhouer verruil weelderige lewe en seksspeelgoed vir tronkklere; So lyk vrou wat glo moord op moordbeskuldigde in Wynberg-hof beplan; Tiener vermoor glo ma, stiefpa om geld te kry om Trump om lewe te bring
Afrikaanse app wil jou ’n ster maak – en jy kan geld wen!
Apr 10, 2018 · NetNuus maak dit met die jongste weergawe van die app vir lesers moontlik om hul eie video’s op te laai en met ander gebruikers te deel.
Nuus | Beeld - Netwerk24
Dec 17, 2024 · Sondagmiddag kort voor 15:00, nadat daar vir ure lank niks op die EFF se kongres by Nasrec buite Johannesburg gebeur het nie en joernaliste lankal uit pure verveeldheid al die toebroodjies en botterbroodjies opgeëet het, stuur ’n kollega ’n boodskap op WhatsApp.
VIDEO: Kyk hoe baljaar dié vlakvark! | Weg - Netwerk24
Jul 17, 2018 · Saam met NetNuus gee ons dié maand elke week R1 000 weg vir die beste natuurlewe-video’s.