
MURGPAMPOEN – BABY MARROW IDEES - Food Lovers Recipes
Jan 12, 2015 · Alida Siebert – Gebakte murg van groente. Ouma Alida se resep. Sny MVG in blokkies en kook sag in bietjie water met sout en suiker na smaak en ‘n kaneelstokkie. Dryneer en skep in gebotterde bak. Maak vla aan van 1 kop kookmelk, 0.5 kop suiker 1 eier en 2 eetlepels meel. Meng en gooi kookmelk boor. Gooi vla oor pampoen en stip met botter.
Murgpampoentjies / Baby Marrows - Bottel en Bêre Resepte
MURGPAMPOEN SUURTJIES Louna Conradie 5 Groot murgpampoentjies, 3 groot geelwortels, 1 groot ui, 375 ml bruin asyn, 200 g wit suiker, 10 ml swart peperkorrels, 5 ml sout, 5 ml mosterdpoeier, 1 ml...
MURGPAMPOENTJIE- EN MIELIEGEREG - Your Recipe Blog
Ek het langwerpige glasbak van 34 cm x 21 cm en diepte so plus minus 5 of 6 cm gebruik. Meng alles saam in ‘n mengbak. Skep die mengsel in gesmeerde oondbak, losboom pan, ring pan of broodpan. Bak teen 180°C vir 45 minute tot gaar. Bedien warm as ‘n bykos. Share this...
BABY MARROW-MURG PAMPOEN IDEES - Food Lovers Recipes
Jun 8, 2015 · BABY MARROW-MURG PAMPOEN IDEES Barbara Swart – Sny die baby marrows ringetjies, geur met sout en peper, sit klontjies botter oral op, maak toe met foil en bak in die oond by 180•C tot sag haal die foil af en strooi gerasperde kaas, bak verder tot die kaas lekker bruin begin word, die meeste vloeistof behoort dan weggekook te wees.
MURGPAMPOEN-, MIELIE- EN SPEKGEREG - Your Recipe Blog
Vryf die botter in die meel in en voeg gerasperde kaas by. Werk deur tot ‘n deeg en druk vas op die bodem van ‘n losboompan of glasbak. Nie nodig vir vooraf bak nie. Braai die uie en spek saam en laat afkoel. Voeg al die bestanddele bymekaar en meng deeglik. Skep die mengsel in die bak met deegkors. Bak op 180°C vir ongeveer 1 uur tot gaar.
DIE LEKKER MURGPAMPOENTJIE TERT - Food Lovers Recipes
May 30, 2013 · Plaas die murgpampoentjies in ‘n oondbak en stooi ‘n bietjie suiker (opsioneel) bo-oor. Sprinkel ‘n derde van die pakkie soppoeier oor die murgpampoentjies. Plaas die botterskorsieblokkies op die murgpampoentjies. Strooi weer ‘n …
BROSGEBRAAIDE BABA MURGPAMPOENTJIES - Your Recipe Blog
Skil die pampoentjies dun af en sny skywe in die lengte. Meng die sout, peper, neutmuskaat en die meel saam. Doop die pampoentjie skywe eers in meel. Dan in geklitse eier en dan weer in die meel. Braai dit in vlak olie aan albei kante. Sit op kombuispapier om te dreineer. Bedien warm. Dit is baie lekker saam met enige vleis.
Murgpampoentjie Piekel (Zucchini) - Bottel en Bêre Resepte
Murgpampoentjiepiekel is heerlik saam met koue vleis op 'n toebroodjie, of gebruik dit op hamburgers. Die resep lewer sowat 4 x 500 m bottels. 5 m mosterdpoeier. Sny murgpampoentjies in dun skyfies, voeg uieringe by. Plaas in 'n plastiekskottel, sprinkel sout oor en meng deur. Bedek met koue water. Laat vir minstens 1 uur in soutwater.
murg pampoentjies | Kreatiewe Kos Idees
Meng droe bestandele by en pampoen. Meng alles en bak tot gaar vir plus minus 45 min na 1 uur op 180 grade. Ek halveer die resep altyd en dit is genoeg vir 4 mense. Hier het ek die Potato bake en aartappel broodjie in klein vierkantige muffin pannetjies gebak. Elke …
MURGPAMPOENTERT (MARROW) - Your Recipe Blog
Baie lekker bygereg. Meng suiker, vanilla en margarien saam, voeg eiers by en meng deur. Voeg droë bestanddele by en laastens die “marrow”. Meng alles goed deur. Skep in gesmeerde bak en bak ongeveer 45 min by 180°C of tot gaar. Gereg rys …