
MURGPAMPOEN – BABY MARROW IDEES - Food Lovers Recipes
Jan 12, 2015 · Alida Siebert – Gebakte murg van groente. Ouma Alida se resep. Sny MVG in blokkies en kook sag in bietjie water met sout en suiker na smaak en ‘n kaneelstokkie. Dryneer en skep in gebotterde bak. Maak vla aan van 1 kop kookmelk, 0.5 kop suiker 1 eier en 2 eetlepels meel. Meng en gooi kookmelk boor. Gooi vla oor pampoen en stip met botter.
MURGPAMPOEN-, MIELIE- EN SPEKGEREG - Your Recipe Blog
Werk deur tot ‘n deeg en druk vas op die bodem van ‘n losboompan of glasbak. Nie nodig vir vooraf bak nie. Braai die uie en spek saam en laat afkoel. Voeg al die bestanddele bymekaar en meng deeglik. Skep die mengsel in die bak met deegkors. Bak op 180°C vir ongeveer 1 uur tot gaar. Die resep kan ook sonder die kors gemaak word.
MURGPAMPOENTJIE- EN MIELIEGEREG - Your Recipe Blog
Heerlike gereg saam met vleise. Ek het langwerpige glasbak van 34 cm x 21 cm en diepte so plus minus 5 of 6 cm gebruik. Meng alles saam in ‘n mengbak. Skep die mengsel in gesmeerde oondbak, losboom pan, ring pan of broodpan. Bak teen 180°C vir 45 minute tot gaar. Bedien warm as ‘n bykos. Share this...
Murgpampoentjies / Baby Marrows - Bottel en Bêre Resepte
MURGPAMPOEN SUURTJIES Louna Conradie 5 Groot murgpampoentjies, 3 groot geelwortels, 1 groot ui, 375 ml bruin asyn, 200 g wit suiker, 10 ml swart peperkorrels, 5 ml sout, 5 ml mosterdpoeier, 1 ml...
GEVULDE MURGPAMPOEN - Your Recipe Blog
Sny die gaar pampoen in ringe, draai die pampoen met gesnyde kant na bo en strooi bietjie kaas bo-op elke ring. Plaas onder die warm rooster tot die kaas gesmelt het. Bedien warm bo-op ‘n snytjie roosterbrood of soos verkies.
BABY MARROW-MURG PAMPOEN IDEES - Food Lovers Recipes
Jun 8, 2015 · Liezl Ruth Hendriks – Sny butternut blokkies en gooi in diep oondbak. Braai baby marrows,uie en mushrooms tot al die water uit is. Geur met knoffelsout en peper. Vetsprei oor die butternut. Meng wit uie sop poeier en 250ml room. Gooi bo oor. Raspet kaas oor. Bedek bak en bak op 160’C tot pampoen sag is.
Banting murgpampoen – soet en lekker - Marinda Kook
Nov 25, 2014 · Kyk, ek het nou gaan oplees wat noem mens die pampoen en tot die slotsom gekom dis een enorme murgpampoen. Wel , sy het vir n groot lekkerte in ons huis gesorg. Die soet-lekkerte kan as bykos by enige gereg bedien word. Jy eet dit en jy voel nie jy word ontneem van iets soets nie.
Murgpampoentjietert - Marinda Kook
Nov 1, 2018 · Klits die eiers, olie en kruie saam en voeg by die murgpampoentjie-mengsel. Voeg die kase by, geur na smaak en meng dan liggies. Giet die mengsel in ‘n gesmeerde oondvaste tertbak en rangskik die kersietamaties bo-op. Bak teen 180 ºC …
DIE LEKKER MURGPAMPOENTJIE TERT - Food Lovers Recipes
May 30, 2013 · Plaas die murgpampoentjies in ‘n oondbak en stooi ‘n bietjie suiker (opsioneel) bo-oor. Sprinkel ‘n derde van die pakkie soppoeier oor die murgpampoentjies. Plaas die botterskorsieblokkies op die murgpampoentjies. Strooi weer ‘n …
Murgpampoentjie Piekel (Zucchini) - Bottel en Bêre Resepte
Murgpampoentjiepiekel is heerlik saam met koue vleis op 'n toebroodjie, of gebruik dit op hamburgers. Die resep lewer sowat 4 x 500 m bottels. 5 m mosterdpoeier. Sny murgpampoentjies in dun skyfies, voeg uieringe by. Plaas in 'n plastiekskottel, sprinkel sout oor en meng deur. Bedek met koue water. Laat vir minstens 1 uur in soutwater.