
Speelklei-resepte | Baba En Kleuter - Netwerk24
Jun 7, 2011 · Bere in 'n plastieksakkie of plastiekbakkie om die klei sag te hou. Gekookte klei. Lize Snyders se resep:?2 k koekmeel; 5 eetlepels kremetart; 1 k sout; 2 k water; 5 eetlepels olie; Voedselkleursel; Geursel; Meng als in pot. Roer met houtlepel tot 'klei' 'n bol begin vorm. Verminder hitte en hou aan roer totdat die bol lekker solied is. Knie ...
Tuisgemaakte Soutklei – KiddieKuns
Soutklei Resep. 1 Koppie Koekmeel; 1/4 Koppie Sout; 1/2 Koppie Water; 2 Teelepels Kookolie; Meng die meel en sout in ‘n mengbak. Meng die water en olie geleidelik by en roer aanhoudend. (Opsioneel: Voeg 1 teelepel voedselkleursel by die mengsel.) Meng totdat die mengels ‘n stywe, kniebare deeg vorm.
Speelklei vir kinders (soet en sout) | Kreatiewe Kos Idees
Feb 19, 2013 · Bere in ‘n plastieksakkie of plastiekbakkie om die klei sag te hou. Soet Klei (Eetbare klei) Bestadele: 80ml margarien 80ml Stroop 1ml Vanielje geursel 4 k versiersuiker. Metode: Smelt d margerien,stroop en Vanielje saam. Laat effens afkoel en voeg versiersuiker by. Knie baie goed om tot klei te vorm. Verdeel klei en kleur met verskillende ...
Speelklei - Kreatiewe Kos Idees
May 13, 2013 · Hierdie klei resep werk baie lekker! Blykbaar kan julle die klei na die tyd teen 250 grade bak vir ‘n uur in die oond, maar ons het dit nog nie probeer nie. * LEKKERGOEDKLEI: (Eetbare klei) 80ml margarien 80ml Stroop 1ml Vanielje geursel 4 k versiersuiker. Smelt die margarien,stroop en vanielje saam. Laat effens afkoel en voeg versiersuiker by.
Klei - exitokids.com
May 19, 2020 · Klei is een van my gunsteling maniere om die skryf van getalle en letters aan te leer. Gee eenvoudig vir jou kind ’n bal klei en hy moet slange uitrol wat gevorm kan word om ’n letter van die alfabet of getalle te maak.
Maklike Speelklei – Dink Jeug
Sep 30, 2024 · klei klei resep maak jou eie klei soutklei speelklei. Vorige Artikel "Saam gemeentes" maak plek vir die jongstes (erediens wenk) Volgende Artikel Familie Tuisblad: 6 Oktober 2024 Lees ook hier: Leier Toerusting. DinkJeug Podcast: Wat as julle nie ‘n jeugwerker kan bekostig nie?
Kinderkerk: Klei Resep - algoagemeenskapskerk.com
Sep 27, 2017 · Ons het vanoggend so ‘n resep probeer wat totaal ‘geflop’ het, nou het ons tyd en bestandele gemors! Hier is ‘n maklike resep wat goed werk en waarvan die klei lank hou as jy dit in ‘n lugdigte houer bêre.
Hart van die Huis: Tuisgemaakte speel klei van deeg - Blogger
Apr 30, 2015 · Sagte klei resep Wat jy benodig: 2 koppies meel 1/2 koppie sout 1 eetlepel kookolie 1/2 koppie water Kleursel Maak nou so: Meng alles saam in 'n bak - gebruik sommer jou hande ;) As dit te droog is, voeg 'n bietjie water by, maar net 'n bietjie op 'n keer. As dit te nat is, voeg nog meel by. Knie dit tot jy dit in 'n bal kan vorm en haal dit ...
liggaam is gaan die Juffrou gegeurde klei maak. Elke kleur klei gaan 'n ander reuk he. Die onderwyser Gaan vir die leerder vra na wat dink hulle ruik die klei. Benodighede vir die aktiwiteit: 1. 'n Resep om die gegeurde klei te maak. 2. Klei speelgoed by roller, drukkers ensovoorts. 3. Ogies. 1 cup flour 1/4 cup salt 2 Tbsp cream of tartar
Resepte - Kleuters
Resepte vir klei Mammas en juffrouens se wen resepte wat hulle graag deel met ander ouers.