
Effek van die groot droogte op veegetalle in die Sentraal-Karoo
Jan 16, 2025 · Die vertikale skaal in Figuur 1 meet die afgelope 12 maande se reënval in terme van historiese standaardafwykings. Syfers tussen plus en minus een standaardafwyking word wêreldwyd as ‘normale toestande’ geïnterpreteer. Figuur 1: …
Karoo - Wikipedia
In dele waar boerdery van die natuurlike lae reënval afhanklik is, word op groot skaal met skape, angorabokke en in mindere mate stoetperde geboer. Die Khoi-naam vir die Klein-Karoo was Kango, wat "nou vlakte tussen hoë berge" beteken.
Toestande kritiek in droogtegeteisterde dele van Noord-Kaap
Jan 20, 2025 · Die droogte, wat in die Sentraal-Karoo in 2015 begin het en tot Oktober 2021 geduur het, het produsente gedwing om hul diere voltyds te voer. Volgens Agri Noord-Kaap moes 532 boere reeds hul vee deurentyd voer weens ’n gebrek aan weiding. Die huidige droogte blyk voort te duur. Reënval word volgens voorspellings eers ná Januarie verwag.
Wonderlike reën vir Karoo - Die Hoorn
Apr 11, 2024 · Weerwaarskuwings het al vanaf verlede week swaar neerslae en wind vir die Klein Karoo en ander dele van die Wes-Kaap voorspel. Inwoners in en om Oudtshoorn het tot Woensdag reënval van tussen 80 mm tot 100 mm gemeet.
KYK! Droogte: Klein- en Sentraal-Karoo kry ook ná jare reën
Oct 22, 2021 · Boere in die Klein- en Sentraal-Karoo het die afgelope 24 uur goeie reënval gehad. Mnr. Charles Muller, wat op Merweville boer, sê dit is die beste reën wat dié streek sedert Januarie 2014 gehad het. "Hierdie reën is ongelooflik baie werd en met opvolgreën so elke twee weke kan dit die einde van die langste droogte ooit wees.
- [PDF]
Infopak - Elsenburg
Sentraal Karoo is dit bv. 36 ha/GVE. Oor ‘n 10-jaar tydperk is daar goeie en slegte reënvaljare wanneer meer of minder diere aangehou kan word, maar gemiddeld oor die 10 jaar moet dit nie meer wees as 1 bees per 36 ha nie. In droër jare moet die aantal diere verminder word om aan te pas by die hoeveelheid kos wat beskikbaar is en as
Gouritsrivier - Wikipedia
Afgesien van 'n klein gebied oos van die Outeniquaberge is die hele gebied Karoo. Die reënval wissel van 102 tot 305 mm per jaar, behalwe hoog in die Swart- en Outeniquaberge. Daar kan dit oor die 1 000 mm reën.
Karoo juig ná lawende reën - Maroela Media
Oct 25, 2021 · Die streek beleef al byna ’n dekade lank abnormale lae reënval hoewel die droogte die laaste drie of vier jaar in ʼn ramp ontaard het. “Dis asof jou liggaam, siel en gees afgewas word,” vertel Wilson aan Maroela Media nadat dit eindelik verlede week Dinsdag en Woensdag goed op sy plaas gereën het.
Bo-Karoo nou natter as 50 jaar gelede - PressReader
Jun 10, 2021 · ’n Ontleding van langtermyn reënval aantekening in die Bo-Karoo toon’ n groot mate van veranderlikheid in reënval, maar ook hoe plase in die gebied die afgelope paar jaar voor die droogte aansienlik meer reën as in die jare voor 1974 gekry het.
Volgende groot droogte: Wat kan boere plant en waar gaan vee …
Dec 8, 2022 · Gemiddelde tot bogemiddelde reënval het die afgelope twee seisoene voorgekom. Die 2022-’23-somerseisoen het ook goed begin in groot dele van die Kalahari en die Karoo met neerslae van meer as 40 mm in Oktober en November 2022. Te min vee en te veel weiding is nou in baie gevalle die norm en produsente is besig om kuddes te bou.