
SUURLEMOENBLOKKIES - Food Lovers Recipes
Jul 11, 2014 · Spuit ’n middelslag- langwerpige pan met kleefwerende kossproei. Plaas die kondensmelk, botter, suiker, suurlemoensap en -skil in ’n groot kastrol en verhit oor matige hitte totdat die suiker en die botter gesmelt het. Roer die fyn beskuitjies en klapper by en meng goed.
Lekker Resepte : Suurlemoen Blokkies (Koekoes Tuisnywerheid)
Feb 26, 2017 · Laat Gesmeer Pan Koekies In Yskas (Oornag) En Sny In Blokkies. Kan 2 Weke In Yskas Gehou Word. Dit Vries Ook Goed.
Gordon se gunsteling suurlemoen blokkies - Die Smulpaap
May 10, 2020 · Hierdie nagereg is beslis my man se heel gunsteling. Dis maklik om aanmekaar te slaan en die heerlike klam tekstuur en soet suurlemoen smaak sal jou laat vra vir nog. Lewer 12 blokkies. Bestandele : (Vir die blokkies) Vir die glaze: Voorverhit oond tot 180C. Klop botter, suiker en suurlemoen Zest tot lig en donsig. Voeg eiers by en klits goed.
SUURLEMOENBLOKKIES - Your Recipe Blog
Sny in blokkies en sprinkel versiersuiker oor voor bediening. Bêre in lugdigte houer. Resep en foto: Erica Cosijn. Share this...
MILJOENERS BROSBROOD - Food Lovers Recipes
Jun 21, 2013 · Skep karamelsous bo-oor broskors. Hou eenkant tot gestol. Keer koekies versigtig met behulp van bakpapier uit. Bolaag Smelt sjokolade teen 70%- krag in mikrogolf. Roer af en toe tot dit glad is. Smeer sjokolade bo-oor karamellaag en laat eenkant tot gestol. Sny kante gelyk en sny ewe groot blokkies.
MALVALEKKER RICE KRISPIE BLOKKIES - Your Recipe Blog
Smelt die botter in ‘n groot kastrol oor lae hitte. Voeg dan die malvalekkers by die gesmelte botter. Roer goed totdat alles gesmelt het en dit nie brand nie. Verwyder van hitte en roer die Rice Krispies by sodat al die Rice Krispies met malvalekkers bedek is.
KONFYTBLOKKIES MET KONFYT VAN JOU KEUSE - Food Lovers …
Dec 19, 2014 · Druk driekwart van die deeg in ’n gesmeerde oondpan van 24 x 34 cm of twee vierkantige panne van 22 cm. Smeer ’n laag konfyt bo-oor en rasper dan die res van die deeg oor. Bak in die verhitte oond vir 20 minute of tot goudbruin. Laat effens afkoel en sny in blokkies. Los in die pan tot heeltemal afgekoel.
BLOUBESSIE BLOKKIES - Your Recipe Blog
BLOUBESSIE BLOKKIES (jam squares) Deeg: 3 koppies koekmeel 1 koppie suiker 1 teelepel bakpoeier ¼ teelepel sout 225 g koue botter (in klein blokkies gesny) 1 eier gerasperde skil van 1 suurlemoen Vulsel: sap van 1 suurlemoen ½ – ¾ koppie suiker 4 teelepels Maizena 6 – 8 koppies vars bloubessies Verhit die oond tot 190 ºC.
Konfyt blokkies / hertzog koekies / jam tertjies - Kreatiewe Kos …
Apr 26, 2013 · JAM SQUARES Ade Le (lewer 48 blokkies) 125 g botter, 100 g strooisuiker, 1 ekstra-groot eier, 5 ml vanielje gerasperde skil van 1 suurlemoen, 250 g koekmeel, 10 ml bakpoeier 125 g appelkooskonfyt (of enige ander soort konfyt of vrugtemengsel) Verhit die oond tot 180 C. Room die botter en suiker tot lig. Voeg die eier, vanielje en suurlemoenskil by en meng goed. Voeg helfte van die meel by en ...
BLOKKIE XL – blokkies
Blokkie XL, twee keer zo groot als blokkie M, voor kinderen vanaf een jaar of 4. Verkrijgbaar met een grijs of groen kussen. Wil je een naam in het blokkie laten graveren, bestel dan ook het product ‘Naam graveren’. Blokkie XL heeft dezelfde zithoogte als …