Sionspoort bied aan gehoorgestremdes die geleentheid om ‘n erediens by te woon wat op 30 Maart om 09:00 in gebaretaal vertolk sal word. Die gebaretaaltolk is Melinda Botha en die kerk sien uit daarna ...