News

Die swaarstes van swaar pampoene het die naweek 'n gewigtige indruk by die Goliat van Gat-fees gemaak. Die wenner van vanjaar se Goliat van Gat Pampoenfees is Cornelis Bester met sy pampoen ...
Goliat van Gat Pampoenfees is `n jaarlikse instelling waar al die grootste, lelikste en mooiste pampoene gebring word na die ou motorklub in Pretoria en terwyl daar Pampoenfees gehou word ...